Lees meer oor die nuutste verwikkelinge
Skiet-tragedie by ATKV-Buffelspoort word ondersoek.
ATKV-Buffelspoort neem met groot hartseer kennis van die skiet- tragedie wat in die vroeë oggendureop die oord plaasgevind het.
17 Feb. 2022
Die rol van die ATKV-oorde binne die vyf pilare van toerisme
Toerisme in Suid-Afrika is fundamenteel tot die ekonomie in Suid-Afrika en een vandie grootste bydraende faktore.
07 Nov. 2021
ATKV-oorde promosies: hoe werk dit?
Die ATKV se tariefstruktuur is uit vier kalenderindelings saamgestel (behalwe vir Hartenbos..
17 Aug. 2021
ATKV-oorde se kostestrukture
Om dit vir u nog makliker te maak om by u gunsteling ATKV-oord te kom uitspan, wil ons graag net die volgende onder u aandag bring.
05 Aug. 2021
Dozi se Dis Hoekom kry 'n musiekvideo
Die musiekvideo van Dozi se nuutste enkelsnit, wat gaan oor plekname wat verander en die verwarring wat dit veroorsaak, is pas vrygestel en is net so lig en humoristies soos die liedjie waarop die gebaseer is.
29 Jul. 2021
Die berge roep!
In die hartjie van die Drakensberge, skaars ’n klipgooi van Harrismith en Bethlehem, omring deur die lowergroen KwaZulu-Natalse landskap lê een van die juwele in die ATKV se kroon, ATKV-Drakensville.
23 Apr. 2021
ATKV-Hartenbos – almal se droomvakansie...
ATKV-Hartenbos is een van die ATKV se gewildste vakansieoorde en meestal sommer ’n jaar vooruit vol bespreek vir die Desembervakansie. En as jy eers die stil dorpie binnery, sal jy sien hoekom.
07 Apr. 2021
KOP: Met die see op jou voorstoep, klop min dinge ’n Natalia-seevakansie.
Daar is niks lekkerder as om ná ’n dag op die strand verder in die verhitte swembad te ontspan nie. Dan volg ’n middagslapie, terug na die swembad en steek ’n vuurtjie aan by die ingeboude braaiplek.
26 Mrt. 2021