Bly op die hoogte
Vakansiereise is maklik met Herts en ATKV-Oorde
ATKV-Oorde en Hertz werk saam om vakansiereise vir gesinne nóg makliker te maak.
27 Mei 2026
Maak My 'n Miljoenêr
Die top 60 van die Maak My ’n Miljoenêr-kompetisie is hier! ATKV-Oorde ondersteun vanjaar die Maak My ’n Miljoenêr Entrepreneur van die Jaar-kompetisie.
21 Apr. 2026
ATKV-Oorde belê by Noord-Suid-toernooi in jong rugbytalent
Die jaarlikse NMI Toyota Noord-Suid-rugbytoernooi het weer vanjaar bewys waarom dit as een van die hoogtepunte op die skolerugbykalender beskou word.
17 Apr. 2026
Begin jul toekoms saam in die hartjie van die Bosveld by ATKV-Klein-Kariba
Daar is min plekke so romanties en natuurskoon soos die Waterberg-bosveld, en by ATKV-Klein-Kariba is jou troudag meer as net ’n geleentheid – dit is ’n onvergeetlike ervaring.
07 Apr. 2026
Elke dag is ’n skooldag by ATKV-Drakensville
Teen die hange van die majestueuse Drakensberge lê die omgewingsentrum by ATKV-Drakensville – ’n voorkeurbestemming vir skole wat méér as net ’n wegbreek wil aanbied.
09 Mrt. 2026
Booking.com-kliëntedienstoekennings: ATKV-Oorde skitter!
ATKV-Oorde is trots om ’n besondere prestasie te vier ná vanjaar se Booking.com-kliëntedienstoekennings.
02 Mrt. 2026
Gesinspret by ATKV-Oorde
Die eerste skoolkwartaal is amper verby en nou is die ideale tyd om jou gesin se wegbreek by jou gunsteling ATKV-oord te bespreek.
24 Feb. 2026
’n Verfrissende vennootskap: Vrugteys-vreugde vir die ATKV-oorde oor die hele land
Ons is onbeskryfbaar trots daarop om ons waardevolle, jare lange vennootskap met die ATKV-oorde te kan vier
29 Des. 2025
Bespaar hierdie feesseisoen met soet fiksie-aanbiedings by Bargain Books SA!
Ons bring hierdie feesseisoen vir jou selfs meer ongelooflike aanbiedings op van 2025 se gewildste leesstof. Ons begin die pret met ons fiksiekeuses.
11 Des. 2025